Pages

31 August 2009

Vaccination Debate

As many of you may know, we are very much against Vaccinations. In my continued research about this and many other subjects I have come across this excellent web site about vaccinations. I want to encourage you to visit it, read it and send it on to your friends. This may save many, many lives. Read more here...

6 comments:

  1. Hallo Christo

    Ons het vandag jou Dvd-reeks gekry.Ek wil net vir jou baie baie dankie se,ons het al klaar soooo baie daaruit geleer en ons het nog net die eerste dvd 3 keer gekyk! Die kinders stel baie belang daarin! Dit is vir hulle baie opvoedkundig,hulle het so baie alreeds geleer van hoe die liggaam werk en ons het almal baie geleer van gesondheid.Jou wye kennis van die mediese veld is verstommend en ek het alreeds so baie geleer wat ek nog altyd wou weet! Baie baie dankie uit ons harte!
    Groete
    Sonja

    ReplyDelete
  2. Hi Sonja
    Dis 'n GROOT Plesier. Bly dit help.
    Groete

    ReplyDelete
  3. Christo,
    Wou net van my kant af geluk wens met die verjaardag. Bid jou baie seën en 'n lang gespaarde lewe vir jou gesin toe.

    ReplyDelete
  4. Hallo Christo

    Baie geluk met jou verjaarsdag, al is ons n bietjie laat! Ons internet was weg vir n paar dae.Mag jy grootliks geseen wees,julle is altyd in ons gebede!

    ReplyDelete

LinkWithin

Blog Widget by LinkWithin