tag:blogger.com,1999:blog-1425525120722861884.post4456930024751180929..comments2023-10-09T15:32:31.072+02:00Comments on Natural Medicine Talk: Is jy te suur?Christo Lueshttp://www.blogger.com/profile/00781157494052295108noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-1425525120722861884.post-11224321766333847732012-02-26T22:12:56.610+02:002012-02-26T22:12:56.610+02:00Elimineer hoofsaaklik suiker, en versteekte suiker...Elimineer hoofsaaklik suiker, en versteekte suiker, ook oppas vir baie vrugte. Eet volgens jou bloedgroep en gebruik Coral Calciumhttp://www.eirenehealthshop.co.za/cgi/html/5.htmlChristo Lueshttps://www.blogger.com/profile/00781157494052295108noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1425525120722861884.post-92010630183943251112012-02-26T16:12:32.515+02:002012-02-26T16:12:32.515+02:00HI Christo, so wat maak mens as jy liggaam te veel...HI Christo, so wat maak mens as jy liggaam te veel suur afskei?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1425525120722861884.post-25602266842800902472009-10-10T13:05:07.307+02:002009-10-10T13:05:07.307+02:00Sonja
Dit kan BAIE dinge wees...
As jy wel te lank...Sonja
Dit kan BAIE dinge wees...
As jy wel te lank geneem het om te eet kan jou bloedsuiker val en dan kan jy sleg voel en sukkel om jou bloedsuiker op te kry. Dit hang ook af van watter tiepe aktiwiteit jy voor ete gehad het.
Laastens kan dit ook wees dat jou liggaam uit ballans is, bv. as jy lank onder stress was, kan jou by-niere (Adrenals) uitgeput wees an kan konstante moegheid veroorsaak. Hiervoor stel ons gewoonlik Liqorice Root Kapsules voor.
Die ander vraag is: Eet jy volgens jou bloedgroep?Christo Lueshttps://www.blogger.com/profile/00781157494052295108noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1425525120722861884.post-24956816271056448812009-10-10T12:41:29.239+02:002009-10-10T12:41:29.239+02:00Christo,hoe lank vat dit voordat n mens beter voel...Christo,hoe lank vat dit voordat n mens beter voel omdat jy jou dieet verander het? Ons het nou vir byna n jaar lank "smoothies"
vir ontbyt geeet en het nou oorgeskakel na jou dieet toe, omdat ek ontsettend moeg begin voel het die laaste ruk, ek sal net baie skielik so n lae energie aanval kry en dit kom nie weer reg nie,ek voel die res van die dag so. Vanoggend het ek vir ons jou voorgestelde ontbyt gemaak en terwyl ek nog geeet het het die "lae energie" my getref en dit kom nie weer reg nie. Ek kan die res van die dag nie meer konsentreer of veel doen nie, alles kom met groot moeite. Kan dit wees dat ek te lank gevat het om te eet? ons het eers omtrent 1uur nadat ons opgestaan het geeet.Of het my liggaam nog nie mooi herstel nie, dat dit dalk tyd vat?Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.com